| | | | | | | - Anglo Boereoorlog Albums
- Bevat verskeie albums van fotos uit die ABO gerankskik volgens breë temas.
- subfolders: 1 and albums: 20
| | | - Begraafplaasfotos
- Fotos van verskillende begraafplase oor die land.
- subfolders: 2 and albums: 115
| | | - Begrafnisbriewe
- Fotos van Begrafnisbriewe in alfabetiese volgorde
- albums: 1
| | | - Dorpe
- Fotos en inligting van verskillende
dorpe - subfolders: 1 and albums: 22
| | | - Familieplase
- Fotos van ou familieplase
- subfolders: 1 and albums: 4
| | | - Historiese Persone
- Foto's van persone van historiese of genealogiese waarde, bekend en minder bekend (nie Anglo-Boereoorlog persoonlikhede nie).
- albums: 5
| | | - Kaarte
- Kaarte van Roetes, Streke en Plase in Suider-Afrika.
- albums: 2
| | | - Museums
- Skep 'n vouer vir spesifieke museums om inligting bymekaar te hou
- albums: 1
| | | - SA Genealoë
- Fotos van lyslede en vriende van SAgenealogie
- albums: 4
| | | - Skoolfoto's
- Ou of nuwe foto's van klasse in Suid-Afrika.
- subfolders: 4 and albums: 9
| | | - Spesifieke Vanne
- Kom loer hier vir fotos wat per van wat nagevors word gegroepeer word.
- subfolders: 9 and albums: 7
| | | - BegrafnisBriewe
-
- This album is empty
- Album was created 8 months ago and modified 8 months ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Bloedrivier
-
-
Fotos van die boek 'VOORTREKKER-ARGIEFSTUKKE' 1829-1849. Deur Dr. H.S. Pretorius en D.W. Kruger met medewerking van Dr.C. Beyers. Fotos van die bladsy verwysings R16/38, R21/38, R22/38, R32/39 - photos: 21 (4 MB)
- Album was created 1 year ago and modified 1 year ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Burgerstryd Transvaal 1864
-
-
Monument naby Brits op die Silkaatsnekpad. Boom waaronder die leiers van die staatsleër en die volksleër samesprekings gehou het. - photos: 5 (300 kB)
- Album was created 3 years 10 months ago and modified 3 years 10 months ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Kanonne en ander wapens
-
-
Geskiedkundige kanonne en ander wapens - photos: 18 (11 MB)
- Album was created 1 year 6 months ago and modified 1 year ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Kerke in Suid-Afrika
-
-
Fotos van kerke in Suid-Afrika wat van geskiedkundige of genealogiese belang is. - photos: 393 (85 MB)
- Album was created 5 years 5 months ago and modified 6 months ago
- Comments: 8
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Kerkraadsfotos
-
-
Die album bevat kerkraadsfoto's waarop die kerkraadslede geidentifiseer is. Dit word aangebied as 'n bron van fotografiese inligting wat in genealogiese navorsing bruikbaar kan wees. Bydraes word verwelkom. Bydraers word versoek om in die titels van die foto's die formaat "Dorp/Stad, Gemeente, Jaartal" te gebruik en die bron te vermeld (dws oorspronklike foto/uit bepaalde gedrukte publikasie) en om u naam en e-pos adres te vermeld. Vervanging van fotos met beter weergawes van dieselfde foto word sterk aangemoedig. verwelkom. Bydraers word versoek om in die titels van die foto's die formaat "Dorp/Stad, Gemeente, Jaartal" te gebruik en die bron te vermeld (dws oorspronklike foto/uit bepaalde gedrukte publikasie) en om u naam en e-pos adres te vermeld. Vervanging van fotos met beter weergawes van dieselfde foto word sterk aangemoedig. - photos: 39 (2 MB)
- Album was created 5 years 5 months ago and modified 1 year 5 months ago
- Comments: 2
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Koerantberigte-Fotos
-
- photos: 108 (4 MB)
- Album was created 6 months ago and modified 20 days ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Lugmaggedenkteken Baysheuwel
-
- Apr 30, 2005
-
Lugmag Ererol op gedenktekenmure Baysheuwel - photos: 35 (4 MB)
- Album was created 4 years 2 months ago and modified 4 years 2 months ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Monumente
-
- Oct 2, 2004
-
Bevat fotos van monumente in Suid-Afrika en elders wat verband hou met Suid-Afrikaanse geskiedenis. Byvoegings word verwelkom. Bydraers word versoek om u naam en e-posadres te verskaf. Titels van foto's moet verkieslik eers die plek en dan die naam van die monument meld om alfabetiese rangskikking volgens die ligging van die monument te verseker. foto's moet verkieslik eers die plek en dan die naam van die monument meld om alfabetiese rangskikking volgens die ligging van die monument te verseker. - photos: 247 (18 MB)
- Album was created 5 years 5 months ago and modified 1 year 3 months ago
- Comments: 12
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Onbekende Persone
-
-
Fotos van ongeidentifiseerde mense gerangskik volgens wat bekend is oor die foto. Dit word geplaas in die hoop dat iemand iets kan bydra wat tot identifikasie sal lei - photos: 47 (14 MB)
- Album was created 5 years 5 months ago and modified 5 months ago
- Comments: 8
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - OuGoed
-
-
Foto's van ons lede van dinge wat nie meer alledaags gesien word nie. - photos: 149 (38 MB)
- Album was created 1 year 6 months ago and modified 1 year 1 month ago
- Comments: 1
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Transport en Vervoer
-
- photos: 48 (9 MB)
- Album was created 4 years 5 months ago and modified 6 months ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Tweede Wêreldoorlog
-
-
Boekie oor geskiedenis van Regiment Botha en Regiment Steyn - photos: 18 (2 MB)
- Album was created 1 year 10 months ago and modified 1 year 10 months ago
- Comments: 1
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | | - Tydelike Spasie
-
-
Gebruik hierdie album vir fotos waarop kommentaar benodig word, bv. fragmente van geskandeerde dokumente wat ander lede kan help om te interpreteer ens. - photos: 7 (2 MB)
- Album was created 5 years 4 months ago and modified 3 days ago
- Comments: 5
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | Annatjie en Chris Erasmus, Den Helder. Holland. April 2006 (anna_erasmus@hotmail.com) | - VOC Skip Prins Willem
-
- Apr 13, 2006
-
Replika van die "Prins Willem" 1650 - die grootste VOC skip ooit gebou. Te besigtig te Tema Park Holland in Den Helder. Holland. Foto's geneem deur Annatjie en Chris Erasmus. - photos: 69 (34 MB)
- Album was created 2 years 10 months ago and modified 2 years 10 months ago
- No comments
- Hits today: 0
- Visitors today: 0
-
| | |