Bevat fotos van monumente in Suid-Afrika en elders wat verband hou met Suid-Afrikaanse geskiedenis. Byvoegings word verwelkom. Bydraers word versoek om u naam en e-posadres te verskaf. Titels van foto's moet verkieslik eers die plek en dan die naam van die monument meld om alfabetiese rangskikking volgens die ligging van die monument te verseker.